Sidney Lumet, die Amerikaanse filmregisseur met ’n string klassieke films agter sy naam, is Saterdag in die ouderdom van 86 jaar oorlede.
Die aktrise Elizabeth Taylor het in die ouderdom van 79 gesterf weens hartversaking.
Fred Astaire, Ginger Rogers & Judy Garland
Mila Kunis in die Times (Februarie 2011), foto deur Ruven Afanador.
Het 2011 se nominasielys vir die Safta-toekennings reeds die wenners verklap?
Wenners in die vyfde Suid-Afrikaanse Film-en- televisie-toekennings:
Beste film: The Kings’ Speech
Bloomberg berig dat die Libiese leier Moeammar Ghaddafi se seun, Al-Saadi Ghaddafi, ’n beleggingsbesigheid in Hollywood besit wat films finansier.
Razzie-benoemings 2011
Mila Kunis in Vanity Fair, Oktober 2008.
Onlangse kommentaar