Gloria Steinem, foto deur Yale Joel (1965). Het jy geweet: Gloria Steinem is Christian Bale se stiefma.
Audrey Tautou, foto deur Kate Barry.
Daisy Lowe, foto deur Helena Christensen (2010)
Liefling het die mees suksesvolle Afrikaanse film van alle tye geword deur meer as R7 miljoen in kaartjieverkope te verdien.
Een van die beste dinge van vakansies is dat mens weer ’n slag in ’n fliek kan gaan sit. Hier is ’n kort oorsig van films wat dié vakansie in Suid-Afrika draai.
Die Kanadese akteur en komediant Leslie Nielsen is gister oorlede weens longontsteking, hy was 85 jaar oud.
Tilda Swinton (foto Craig McDean, 2009)
Christie Brinkley & Debbie Dickinson in 1978.
Christina Ricci & Samuel L Jackson
Die legendariese Italiaanse filmvervaardiger Dino De Laurentiis is Woensdag oorlede by sy huis in Los Angeles.
Kyk mens genoeg Skandinawiese flieks en teater kom jy maklik tot die slotsom dat hulle ’n verworde klomp etters is.
Ons is op pad terug na Pandora.
Onlangse kommentaar