Staar, staar ek na die maan so stil en vol wit
Vierkantig rond deur die gesmelte sand van my drie maal hoë vensterbank
In darkness you’ll come.
In darkness you’ll go.
In the mist
We’ll meet.
‘n Belewenis van uitnementheid wag vir elke gehoorlid, wanneer hulle luister na ‘n konstellasie van 18
mansstemme uit die boonste rakke.
WSpel se 12de weergawe is verlede week geloods. Dit is tans die grootste Afrikaanse speltoetser ter wêreld.
Hertzogpryswenner Johann de Lange se jongste gedigte getuig van ’n gevoeligheid en ’n diepte soos nog nie vantevore by hierdie digter nie.
Woestaard vergryp hom aan die verwilderde kindvrou
Ruwe hande ongenadig op sagte lyf
In Aniel Botha se debuutdigbundel Pirouette word balletterminologie en die hospitaal-milieu van eetversteurings saamgebind in ’n helder besinning oor gebrokenheid, verwonding en psigiese kwelling.
Vandag 19 jaar terug moes ek afskeid neem van die belangrikste persoon in my lewe op die 31 Des 1992. Al wat ek nou kan doen is om gedigte te skryf en dit self te lees.
Prof J.C. Kannemeyer, een van Suid-Afrika se mees bekende biograwe en letterkundiges, is op Kersdag weens ‘n beroerte in Stellenbosch oorlede.
Soos verlede week belowe, ‘n handvol van die beste (internasionale) boeke van 2011.
Twee van Laurette se gedigte verskyn volgende jaar in ‘n Afrikaanse skoolhandboek vir graad vyf.
Ek wou op Oudsthoorn vir jou blomme koop / iets eksoties wat baie water nodig het
’n Keur van net meer as dertig nuwe, sowel as voorheen gepubliseerde verse deur die digter en skrywer Antjie Krog.
Onlangse kommentaar