Twee van Laurette se gedigte verskyn volgende jaar in ‘n Afrikaanse skoolhandboek vir graad vyf.
Ek wou op Oudsthoorn vir jou blomme koop / iets eksoties wat baie water nodig het
’n Keur van net meer as dertig nuwe, sowel as voorheen gepubliseerde verse deur die digter en skrywer Antjie Krog.
Verse in my Vingers (’n kopreis deur die lewe en werk van Breyten Breytenbach) word op 23 & 28 Augustus by die Klein Libertas Winterfees in Stellenbosch opgevoer.
13 Augustus 2011 is die jaarlikse Koop-’n-Afrikaanse-boekdag.
Ingrid de Kok is sonder twyfel een van Suid-Afrika se mees gerekende digters.
behep met geel
dalk goud
die maan en sterre
Met dié nuwe bundel verse vestig Ronelda S. Kamfer haarself opnuut as hoogs talentvolle en dénkende digter in Afrikaans.
As jy net geweet het hoe ek voel,
as jy net geweet het wat jy aan my doen.
Gereelde besoekers aan die Breytenbach Sentrum in Wellington sal sien dat daar ’n gewerskaf in die parkeerarea is.
Donkerkamer is ’n debuutbundel oor beelde en oor kyk: na foto’s en kunswerke, na die ongediertes wat in drome skuil en na jeugherinnerings ingeprent op die film van die geheue.
Jasper van Zyl se Die lewe tussen pikkewyne ’n skerpsinnige en eiesinnige verwoording van hoe vreemd die mees vertroude dinge kan wees, hoe onheilspellend dit wat die naaste aan ons is.
Sigbundel.com, en die verwante Joernaal-Talent-Taal.com, is die tuiste van Henk Seymore se skeppings.
Onlangse kommentaar