Koos se vriend kry hom by die kroegtoonbank.
Koos sit gekoring by ‘n kroegtoonbank toe hy ‘n mooi blondine raaksien.
Koos se vriend vind hom by die kroegtoonbank, dronk en uiters terneergedruk.
Renosterstropery is nou so erg …
Hoekom het ons naeltjies Adam?
Koos is op sy eerste wyntoer in Stellenbosch. Die wingerde, die berge, dis alles net te mooi vir hom.
Waar Afrikaanse spreekwoorde vandaan kom; nrs. 421 & 563: Skielik het Jors besef wat sy ma bedoel het met “Pappa was ‘n koel komkommer,” hoekom Sondagmiddae “komkommertyd” was.
met Wayne Mckay en Brent Niemandt
Koos is ‘n veldgids in die Krugerwildtuin. Hy neem ‘n groep toeriste op ‘n nagwandel.
Koos is by die KKNK en dit gaan rof. As dit nie brandewyn in Die Huisgenoot–tent is nie, drink hy groot glase bier in die biertent.
Wie met ‘n kat speel word gekrap … of met ‘n lightsaber geslaan.
Waar Afrikaanse spreekwoorde vandaan kom.
Die huishulp nader mevrou vir ‘n verhoging, maar mevrou is nie beïndruk nie.
Onlangse kommentaar