Wat is ‘n vampier se gunsteling wynplaas?
Wat is ‘n Afrikaanse lesbiër se gunsteling webwerf?
Hoekom trek die blondine in ‘n woonstel in?
Wat sê die uitveër vir die potlood?
Koos was gatvol vir Suid-Afrika; die misdaad; sy werk in die polisie; die verkeer in Johannesburg; al die mense net waar jy kyk.
Wat noem die blondine haar zebra?
Landdros in die Oos-Kaap het twee beskuldigdes voor hom – klagte: dwelmgebruik. Hy besluit om hulle ‘n kans te gee en stel die saak uit tot die volgende Maandag met die opdrag dat hulle ander dwelmgebruikers van die dwelms moet afkry. Maandag verskyn hulle voor die hof. Beskuldigde 1 sê hy het 12 mense van [...]
A Boer goes to see an English speaking lawyer in order to start divorce proceedings.
Hoekom wou die kat na die rekenaarskool toe gaan?
Batman sê nee vir FW.
Hoekom wou die jelly tot skool toe gaan? Hy wou ‘n smartie word.
`n Jong vrou in ‘n minirokkie wat knap om haar heupies span, probeer op ‘n dag in ‘n bus klim.
Onlangse kommentaar