Hoekom hou die blond ‘n leë bottel in haar yskas?
Landros: “Gatiep waar is jy gebore?”
Hoekom staan die blondine stil voor die stoof?
Koos gaan dokter toe. Hy het ’n helse probleem, sy geslagsdele het geel geraak.
Wat het die blondine gesê toe sy sien hoe ’n vrag kitsgras by haar buurman afgelaai word.
‘n Man kla by die dominee dat sy vrou die broek dra. Sy regeer hom vreeslik!
Hoekom staar die blondine na die vrugtesap?
Wat is die onaangenaamste van ’n soesjisjef se dagtake?
Wat is ‘n vampier se gunsteling wynplaas?
Wat is ‘n Afrikaanse lesbiër se gunsteling webwerf?
Hoekom trek die blondine in ‘n woonstel in?
Wat sê die uitveër vir die potlood?
Koos was gatvol vir Suid-Afrika; die misdaad; sy werk in die polisie; die verkeer in Johannesburg; al die mense net waar jy kyk.
Onlangse kommentaar