// argiewe

Grappe

Hierdie afdeling bevat 472 bydraes

Tuinbou

Wat noem jy ‘n tuinboukundige wat spesialiseer in bol- en knolgewasse? Die Suid-Afrikaanse minister van gesondheid.

Orkaan

Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za Waarom het orkane altyd vrouename? Wanneer hulle kom is hulle nat en wanneer hulle gaan vat hulle alles saam.

Die geheim van oud word

‘n Joernalis moes ‘n artikel skryf oor wat mense sou sê die geheim is waarom hulle alreeds so ‘n hoë ouderdom bereik het. Hy lê toe besoek af by die plaalike ouetehuis. In die tuin kry hy Oom Hans wat leunend op sy kierie, van struik tot struik beweeg.

Poep

Hoekom poep ´n vrou as sy klaar gepiepie het? Wel, as ´n man sy tottie kan afskud kan ´n vrou seker haar koekie droogblaas! Hoekom stink ‘n poep? Om te deel met die dowes! Al ooit gewonder … … hoekom klein dogtertjies nooit poep nie? Want hulle kry eers poepolle as hulle trou! (skrywer: Joy [...]

Polisieman

Hoekom drink ‘n polisieman so baie by ‘n braai? Sodat sy kinders nie kan ruik hy het vleis geëet nie!

Rabbi

Die Rabbi kry ´n aanbod van ´n ander gemeente om te gaan vir ´n groter salaris en baie meer voordele. Toe hy dit tydens ´n diens aan die gemeente bekend maak is daar verskeie aanbiedinge van die gemeentelede om hom te behou! Die eerste man deel hom mee “rabbi ek is die eienaar van ´n [...]

Rooi

Wat is rooi, het wiele en hang in ´n boom? ´n Appel. Die wiele is net by om jou deurmekaar te maak.

Papegaai

Die polisie kry ‘n telefoonoproep om hulp: “Help asseblief, hier het nou net ‘n kat deur die venster geklim!” “Wat bedoel jy, ‘n kat?” vra die polisieman.” ‘n Kat! ‘n @#&%* kat! Hier kom die kat vir my!” “Maak jy ‘n grap?” vra die polisieman, “Met wie praat ek?” “Met die @#&%* papegaai, jou @#&%*! [...]

Skilpad

Daar is ‘n klop by die deur. Toe die man oopmaak sien hy ‘n skilpad. Skilpad vra: “Jy het nie dalk R100 om vir my te leen nie?” Die man tel die skilpad op, sê vir hom hy is vermetel en gooi hom dat hy doer trek. Vyf maande later is daar ‘n klop aan [...]

Penis

´n Penis kom in vyf groottes: 1. Klein 2. Medium 3. Groot 4. O Dôner! 5. Kry mens dit in wit? Wat is die definisie van ‘n besnyde penis? Kojak met ‘n polonek.

Tweede taal

Die muis-gesinnetjie sit aan vir ete. ‘n Groot kat wals in. Pa muis skrik so groot, hy begin blaf. Kat loop dadelik. Sê pa-muis: “Kinders, sien julle nou die waarde van ‘n tweede taal?”

Verskil

Vraag: Wat is die verskil tussen ‘n donderstorm en ‘n spoedlokval? Antwoord: By die eersgenoemde kan jy die bliksem sien. Vraag: Wat is die verskil tussen ‘n emigrant en ‘n vlugteling? Antwoord: Tydsberekening.

Viagra

Dame: Het u Viagra? Apteker: Ja. Dame: Werk dit? Apteker: Ja. Dame: Kry jy dit oor die toonbank? Apteker: Ek kan as ek twee neem. Sonbrand wenk vir mans: Drink Viagra! Dit vat nie die pyn weg nie maar hou darem die lakens van jou bene af! Boere wat Viagra gebruik kan dit deesdae aan [...]


Switch to our mobile site