Drie seuntjies sit en stry oor wie se pa die vinnigste is. Klein Koos: “My pa is so vinnig nê, as hy ‘n pyl met sy boog skiet hardloop hy die pyl in voor dit die teiken tref.” Pietie: “Dis niks, my pa kan ‘n koeël inhardloop as hy met sy geweer skiet.” Jannie: “My [...]
Die meisie bring haar nuwe kêrel vir die eerste keer huis toe vir ete. Halfpad deur die maaltyd sê die jong man: “Hene tannie, dit is beslis die lekkerste viskoekies wat ek nog ooit geëet het.” Met die pomp die meisie hom hard in die ribbekas met haar elmboog en fluister hard: “EET MET DIE [...]
Skotte is bekend vir hulle whisky. Duitsers is bekend vir hulle wier. Russe is bekend vir hulle vodka. Jamaikaane is bekend vir hulle rum. Suid-Afrikaners is bekend vir die kak wat hulle maak as hulle die goed drink! Madelie Liebetrau: “Indien jy uit ‘n winkel kom en jou kar is weg, moet glad nie kwaad [...]
Die meisie slaag matriek goed en haar bejaarde ouers van die plaas, skraap hulle laaste geld bymekaar om hulle begaafde dogter verder te laat studeer in wetenskappe aan die beste universiteit in Amerika. Drie jaar gaan verby toe sy weer eendag bel, met die nuus dat sy haar eerste graad geslaag het, en dat sy [...]
Die man en vrou lê in die bed toe ´n dronkie laatnag aan die deur klop. Dronkie: “Ag, kan meneer my asseblief kom shtoot?” Man: “Nee jammer, dit is laat in die nag en ek en my vrou slaap reeds lankal.” Terug in die bed herinner sy vrou hom daaraan dat hulle onlangs ook laat [...]
Klein Jannie was in die kerk toe nagmaal bedien word. Sy ma het vir hom verduidelik dat hy nog te klein is om nagmaal te gebruik. Toe die kollektebordjie omgestuur word, sê sy vir hom om sy kollekte in te gooi. Maar Jannie hou sy muntstuk styf vas, en sê: “As ek nie mag eet [...]
Wat is swart wit swart wit swart wit? ´n Non wat by trappe afrol.
Thys die Bosveldklong
Tarzan verloor per ongeluk sy piesang in ´n takswaai-ongeluk. Jane is nie links nie en werk sommer vir Tarzan ´n plaasvervanger aan in die vorm van ´n olifant se slurp. Dis nie twee dae nie toe vat Tarzan sy mes en sny die gedoente af. “Waarvoor doen jy dit?”, vra Jane. “Ek kon die gedoente [...]
“Hier volg die nuus gelees deur Rihana Kruipwagen. 17 mense is vanoggende dood toe ‘n taxi minibus buite Johannesburg ogeslaan het, 17 is lig beseer. Gelukkig was die taxi nie vol nie.”
Mediese tegnologiese deurbraak in S.A. gemaak. Hoenderbloed word vir menslike oortappings beskikbaar. Dit maak mans cocky en vrouens lê makliker.
Op ´n plattelandse dorp waar die inwoners hoofsaaklilk Afrikaans magtig is en gedurende ´n wintermaand toe verkoue erg in die omloop was, was die predikant baie omgekrap dat sy aandag gedurende eredienste onderbreek word deur gemeentelede se hoesbuie.
Die man kry lewenslange tronkstraf omdat hy die deur vir sy vrou oopgemaak het.
Onlangse kommentaar