Gatiepie en Meraai sit op die sypaadjie in Adderleystraat.
Klein seuntjie vra waar hy vandaan kom. Pa sê hulle het ‘n klein saadjie op ‘n warm plekkie gebere, toe groei hy, toe kry hulle hom. Een dag loop die seuntjie in die tuin, tel ‘n saadjie op en sit dit onder die stoepmat in die son. Na ‘n paar dae onthou hy en lig [...]
Juffrou besluit eendag dat haar klas bietjie meer oor waardevolle rou materiale moet leer. Sy gaan staan voor in die klas: "Kinders, as julle nou ´n waardevolle metaal kon kry, wat sal julle vat?" Stefan steek sy hand op: "Juffrou, ek sal goud vat, want goud is baie werd en dan sal ek vir myself [...]
Vraag: Wat is groot, groen, donserig en as dit uit ´n boom uit op jou val is jy dood? Antwoord: ´n Pool-tafel. Wat is swart en vlieg in die woestyn? ‘n Swerm Marmite. Wat is swart, sit in ‘n boom en as dit op jou val is jy dood? ‘n Vleuelklavier.
Vraag: Hoe maak jy weeskinders deurmekaar? Antwoord: Reël ‘n oueraand. Vraag: Hoe verander jy ‘n weeshuis in ‘n malhuis? Antwoord: Rol ‘n Marie-beskuitjie in die gang af.
Wat is die verskil tussen wegkruipertjie en tiener seks? Niks nie, 1,2,3,hier kom ek! Wat is swart en sit in ‘n kas? 1970 se wegkruipertjiekampioen.
Wat kry jy as jy ‘n nikswerd kollega teen die kop slaan met ‘n plank? Baie lekker! en Hoekom kyk ‘n non nie na haar noenoe as sy stort nie? Die Bybel se dat mens nie moet neerkyk na die werkloses nie!
Die Weskus-klong is die eerste een op sy dorp in 40 jaar wat universiteitstoelating kry. Die enigste universiteit waar hy kan toelating kry is Tukkies. Sy eerste aand in Pretoria drink die klong hom half besimpeld in ‘n studentekroeg. So halfpad deur die aand begin dit vir hom so lekker raak in Pretoria dat hy [...]
Ma en pa vat hul seuntjie, Jaco, wildtuin toe. Jaco is heel excited, venster oop, gil en giggel en gaan aan. Die volgende oomblik storm ‘n volstruis hom, pik hom dat die bloed spat. Dis net vere, snot, geraas en chaos in die kar! Die volstruis klap toe `n toon terug die bos in…. Jaco [...]
‘n Man gaan dokter toe met die klagte dat hy gedurig winde het. Hy kan dit niet beheer nie en weet nie wat om te doen nie. Dit veroorsaak baie verleentheid. "Kom, ons kyk", sê die dokter, terwijl hy ‘n paal wat zes voet lank is, met ‘n blink haak aan die een eindpunt daarvan, [...]
Die droogte in die Karoo het so erg geword dat daar niks meer oor is van Oom Sarel se plaas nie. Hy het al sy beeste laat slag, al sy skape verkoop. Die veld is so droog soos hy dit nog nooit in sy 65 jaar gesien het nie. Die plaaswerkers het verlede maand getrek [...]
Twee ouens in ‘n malhuis besluit om sommer daar in hulle saal winkel-winkel te speel. Die een ou sê hy sal die winkelier wees en die ander een kan die klant wees. Die klant kom staan by die toonbank. Mal ou 1: "Staan agter die lyn! Die winkel is vol." Die ander ou gaan staan [...]
Hoe los ‘n Wiskundige konstipasie op? Hy werk dit uit met ‘n potlood.
Onlangse kommentaar