‘n Beer, ‘n leeu en ‘n hoender ontmoet. Beer: “As ek raas, bewe die hele woud se broeke.” Leeu: “As ek brul, raak ‘n hele kontinent bang.” Hoender: “Dis niks! As ek hoes, maak ‘n hele planeet homself vuil”
Die jong dame en haar vriend het jare lank gekorrespondeer en diep verlief geraak sonder om mekaar ooit te ontmoet. Maar eendag vra die vriend die jawoord, en hulle haak af en vertrek op hul wittebrood. ‘n Week later ontvang die moeder van die bruid ´n traanbedrupte brief: Moeder, ek is diep geskok. Ek het [...]
Die BMW vra vir die Volla, “Hoekom sit jou oë buite jou kop en nie soos myne binne nie?” Die Volla sê: “Kom ons kyk hoe lyk jy as hulle jou enjin in jou agterend druk!” ingestuur deur J
Die twee seuntjies sit met hulle totties in die water.
Die probleem met vroue is dat hulle sommer oor niks opgewonde raak nie … en dan trou hulle daarmee. Twee ouens in Woolworths stamp mekaar se winkeltrollies. Die een sê: “Hel, ek´s jammer, man, maar ek soek my vrou.” “Dis toevallig. Ek soek myne ook.” “Miskien kan ons mekaar help. Hoe lyk jou vrou?” “Sy´s [...]
Een oggend hoor ‘n huisvrou die vullislorie verbykom. Sy hol uit toe sy hoor hoe die bure se dromme word leeggemaak. Sy is nog in haar kamerjas, met haar hare in krullers. Haar gesig is met room besmeer. Sy het verslonsde pantoffels aan haar voete. Sy lyk skrikwekkend. Op die sypaadjie roep sy na die [...]
Gehoor van die ou wie se vrou vir hom gesê het om haar dié aand na ‘n baie duur plek toe uit te neem, toe neem hy haar na die naaste Engen!
Thys die Bosveldklong
Gatiepie en Meraai sit op die sypaadjie in Adderleystraat.
Klein seuntjie vra waar hy vandaan kom. Pa sê hulle het ‘n klein saadjie op ‘n warm plekkie gebere, toe groei hy, toe kry hulle hom. Een dag loop die seuntjie in die tuin, tel ‘n saadjie op en sit dit onder die stoepmat in die son. Na ‘n paar dae onthou hy en lig [...]
Juffrou besluit eendag dat haar klas bietjie meer oor waardevolle rou materiale moet leer. Sy gaan staan voor in die klas: "Kinders, as julle nou ´n waardevolle metaal kon kry, wat sal julle vat?" Stefan steek sy hand op: "Juffrou, ek sal goud vat, want goud is baie werd en dan sal ek vir myself [...]
Vraag: Wat is groot, groen, donserig en as dit uit ´n boom uit op jou val is jy dood? Antwoord: ´n Pool-tafel. Wat is swart en vlieg in die woestyn? ‘n Swerm Marmite. Wat is swart, sit in ‘n boom en as dit op jou val is jy dood? ‘n Vleuelklavier.
Vraag: Hoe maak jy weeskinders deurmekaar? Antwoord: Reël ‘n oueraand. Vraag: Hoe verander jy ‘n weeshuis in ‘n malhuis? Antwoord: Rol ‘n Marie-beskuitjie in die gang af.
Onlangse kommentaar