// argiewe

Grappe

Hierdie afdeling bevat 472 bydraes

Sekretaressedag

Dit is vandag sekretaressedag en ek het ‘n verlepte roos en ‘n cupcake gekry. Hier is ‘n joke. Dis vir niemand snaaks nie en ek huil gewoontlik alleen daaroor.

Wat beteken ‘gay’?

Koos se seuntjie vra: “Pappa, wat beteken gay?”

’n Streng ouma

Die ouma loop op die strand met haar kleinseun toe ’n fratsgolf hom tref en see-in sleep.

Gee ’n man ’n vis

Daar is reeds ’n grappie op Roekeloos oor dié Chinese spreekwoord.

TIEN

’n Man kom agter daar is sagte dreunsang wat iewers uit ’n gebou kom.

Freudiane

Hoeveel Freudiane is nodig om ’n vloer te mop?

Surrealiste

Vraag: Hoeveel surrealiste is nodig om ’n gloeilamp om te ruil?

Hou nie van skoonma

Twee kannibale sit aan vir ete.

Vergoeding vir bydraes

Ontvang vergoeding vir jou Afrikaanse bydraes. Roekeloos.co.za betaal in wyn vir artikels.

Die korrekte woord

“Wat maak jy seun?” vra Jannie se ma.

Jannie se gedig

Juffrou vra Jannie om sy eie gedig voor te lees.

Sien jy nou!

’n Man met ’n balaklawa oor sy kop en ’n haelgeweer in die hand storm by die spermbank in.

Twee ene

Twee ene stap in die straat toe hulle skielik vir die eerste keer ’n sewe sien.


Switch to our mobile site