Die drie Van der Merwe nefies is vir die derde jaar in Standard 5.
Wat het Adam vir Eva gesê op hulle eerste aand saam?
Mike is in Ierland vir ’n vriendskaplike wedstryd van die Springbokke.
Die dame klim in die bus met haar baba. Toe die busbestuurder die kind sien rek sy oë.
Wat is beter as pap en afval?
Gert en Jan kom so gelyk by die dokter se spreekkamer in Ventersdorp en gaan sit.
“Ag, kyk net hoe mooi slaap julle kat en hond langs mekaar.” sê die dominee vir die oom en tannie.
“Mamma” sê Jannie, “Ek moet ma vertel van wat pa en tannie Susan gedoen het toe ma by die skoolvergadering was.” “Vertel my kind.” “Tannie Susan het hier aangekom. Toe gaan pappa en tannie Susan kamer toe en maak die deur toe. Ek loer toe deur die sleutelgat en sien hoe hulle mekaar se klere [...]
Wie was die internasionale wegkruipertjiekampioen 2001 – 2011 ?
Koos sit die TV af sodra die minister van finansies daarop verskyn.
Twee seuntjies was besig om krieket te speel toe ’n rondloperhond die een takel.
Koos se laaitie vra: “Kan pappa my dalk help met huiswerk?”
Koos is by die polisiekantoor en dring aan om met die man te praat wat die vorige aand by sy huis ingebreek het.
Onlangse kommentaar