Meraai sê vir Gatiep: “Djy moenie dink djy sal by die hemel se hek kan ingaan as djou asem so na drank stink nie.”
Wat is die toppunt van dronkenskap?
Met die aantal grappe wat nader kruip aan die 1 000 kerf was die tyd ryp vir Roekeloos.co.za om lesers se bydraes in boekvorm uit te gee.
Net voor die laaste eksamen vra juffrou: “Jannie, verstaan jy die wiskunde wat ons vanjaar gedoen het?”
Wat is die toppunt van rassisme?
“Koes vir plante!”
Al manier om uit Weskoppies te ontsnap, is om oor die hek te spring.
At a couples conference the speaker mentioned that some couples are so disconnected that 85% of husbands don’t know their wives favorite flower.
Die enigste manier vir ma em pa om ‘n Sondagmiddag-knippie in te kry was deur Jannie met ‘n groot suigstokkie op die balkon uit te stuur.
‘n Man ontmoet ‘n beeldskone blondine en is dadelik verlief op haar.
Twee branderplankryers vang ‘n bielie van ‘n brander in Vishoek; toe kyk een om.
“Reg boeta, hier is ons nou by die strand” sê Pappa Haai.
Eendag lank, lank gelede het Keanu op ’n bank gaan sit om ’n toebroodjie te eet.
Onlangse kommentaar