// argiewe

Kuns

Hierdie afdeling bevat 79 bydraes

Anastassia Elias

Anastassia Elias gooi nie haar leë toiletrolle weg nie – sy maak kunswerke daarvan.

Christy Turlington

Christy Turlington in Vogue Italia van Julie 2010. Die foto is deur Steven Meisel.

Neem my op vlerke, asseblief meneer die Afrika diktator

Fotograaf Nick Gleis se foto’s van die binneruim van stralers van Afrika diktators word tans uitgestal by die Brighton Photography Biennial in Brittanje.

Frank Herholdt

Alleen

Alleen deur Henri de Toulouse-Lautrec.

Omstredenheid oor nadoodse ondersoek op Mandela

‘n Skildery met die lyk van oudpres. Nelson Mandela wat ‘n nadoodse ondersoek ondergaan veroorsaak omstredenheid in ‘n Johannesburgse winkelsentrum, het die Mail & Guardian Vrydag berig.

Konfyt van prinses Diana

“Konfyt wat van een van prinses Diana se hare gemaak is, verkoop goed by ‘n kunsuitstalling in Londen.”

Picasso is duur

Pablo Picasso se “Portrait of Angel Fernandez de Soto,” ‘n werk uit die kunstenaar se ‘blou periode’, het vir byna £35 miljoen (R394 miljoen) verkoop by ‘n veiling in Londen.

Antoine Helbert

‘n Illustrasie van Antoine Helbert.

Dennis Hopper 1936 – 2010

Die akteur Dennis Hopper is oorlede in die ouderdom van 74 weens kanker.

Rekordprys vir Irma Stern-skildery

’n Nuwe wêreldrekordprys vir ’n Irma Stern-skildery is Maandagaand in Johannesburg behaal.

Pam Golding Eiendomme wil kuns sensor

Pam Golding Eiendomme probeer keer dat die kunstenaar Richard Mason se werk “Hated Communities” uitgestal of verkoop word.

Kaal vrou op ‘n bank

Die Franse impressionis Gustave Caillebotte se Kaal vrou op ’n bank.

Switch to our mobile site