Pirelli het die 2012 weergawe van hulle bekende kalender vrygestel.
Truman Capote deur Irving Penn.
Die diere woon almal in Bellville, ‘n noordelike voorstad van Kaapstad.
Robert McGinnis is ‘n illustreerder wie se werk op meer as ‘n duisend voorblaaie van sagteband, supermark literatuur gepryk het.
Irma Stern se “Congo woman sitting under a tree” is gister vir R320 000 opgeveil.
Twiggy
Verskeie Suid-Afrikaanse kunswerke is Maandagaand vir rekordpryse van die hand gesit by ‘n veiling van Strauss & Kie, die swakker kunsmark ten spyt.
St Tropez 1975 deur Helmut Newton.
Valerie van der Graaf in Blanche Magazine.
Ray Villafane is ‘n pampoenkerwer (en kunstenaar) van formaat.
“Radioactive Control”, ‘n installasie van Luzinterruptus by vanjaar se Dockville Fees in Hamburg.
“Hunting Space Invaders” deur Ryan Snieder
Mari Kasurinen maak popikone van My Little Pony.
Onlangse kommentaar