// argiewe

Kuns

Hierdie afdeling bevat 202 bydraes

Sigbundel

Sigbundel.com, en die verwante Joernaal-Talent-Taal.com, is die tuiste van Henk Seymore se skeppings.

Jan Visser – Cederberg uitstalling

Jan Visser Parys 1995.

Wêreld se hoogste Lego-toring

Dit het 6 000 kinders en ouers vier dae geneem om hierdie toring van meer as 31 meter te bou.

Christene val kunswerk aan

“‘n Groep fundamentalistiese Christene het twee kunswerke by ‘n uitstalling in Avignon [Frankryk] met hamers en skroewedraaiers aangeval.”

Fotografie van die eerste water

Alexander Augusteijn neem hoë spoed foto’s tot op ’n volgende vlak.

Nog eiers, nog hase vir Pase

Moet nie die jongste uitstalling in die Grevilleas Galery, Wellington, misloop nie.

Vrou val Gauguin aan

“‘n Vrou het blykbaar ‘n Gauguin-skildery, wat by die National Gallery of Art in Washington hang, van die muur af probeer ruk terwyl sy herhaaldelik geskree het: “Dis boos, dis boos”.”

Rekords vir SA skilderye

Suid-Afrikaanse skilderye het Woensdag tydens ‘n veiling in Londen drie rekords gebreek

Die geboorteplek van Superman

Superman is oorspronklik ’n skepping van Jerry Siegel en Joe Schuster van Cleveland, Ohio.

Die tong

Beeldhouer Nathan Lewis se tong steek orals uit.

Cornelius Bosch se lyk gevind

“Die lyk van Cornelius Bosch, ’n internasionaal bekende kunstenaar van Buffelsdrift buite Pretoria, is gevind nadat hy sowat tien dae gelede verdwyn het.”

’n Staalperd knipmes ry

Barbara Palvin

Barbara Palvin (2011)


Switch to our mobile site