// argiewe

Kuns

Hierdie afdeling bevat 241 bydraes

Calling London

London Please Calm The Fuck Down

Jorge Pineda

Die werk van Jorge Pineda.

Alexa Meade

Alexa Meade verf letterlik die mense in haar skilderye.

Vergoeding vir bydraes

Ontvang vergoeding vir jou Afrikaanse bydraes. Roekeloos.co.za betaal in wyn vir artikels.

RIP Lucian Freud

Die roekelose Lucian Freud is dood!

Jackson Pollock, kunstenaar en fisikus

Die Harvard wiskundige L. Mahadevan en andere het ’n kwantitatiewe ontleding gedoen van die vloei, druppels en spirale van die verf gebruik deur Jackson Pollock in sy skilderye.

Voortrekkermonument kunsuitstalling

Die Voortrekkermonument en Erfenissting spog met ‘n splinternuwe uitstalling in Galery 20.20.

Picasso gesteel

“Amerikaanse polisie is op soek na ‘n man wat ‘n waardevolle potloodtekening deur die kunstenaar Pablo Picasso in ‘n kunsgalery in San Francisco gesteel het.”

’n Montage van pornografiese films

Hierdie video is ’n samestelling van tonele uit pornografiese films. (video)

Uiteindelik! Sinvolle gebruik van motoronderdele

James Corbett, van Ningi, Australië, gebruik motoronderdele vir sy kuns.

Verlore Leonardo gevind

’n Leonardo da Vinci skildery wat vir eeue soek was, het sy verskyning gemaak.

Verkeerstekens – die groter prentjie

Adriana Lima

Adriana Lima is ‘n Brasiliaanse fotomodel.