// argiewe

Motors

Hierdie afdeling bevat 309 bydraes

Nuwe SA brandstofrekord

Dit het selfs vir die Prius na ’n onmoontlike prestasie gelyk, maar ’n Australiese egpaar wat in Suid-Afrika kom vakansie hou het, het met net 140 liter se brandstof reg rondom Suid-Afrika gery.

Leer kinders goeie bande-gewoontes

Bridgestone Suid-Afrika het gesê ouers hoef nie te wag totdat hul kinders oud genoeg is om self te bestuur om goeie bandesorg-gewoontes aan te leer nie.

THUMS-familie brei uit

Toyota het ’n klein vroulike figuur en groot manlike-figuur ontwikkel en by sy reeks digitale botsingstoets-poppe gevoeg.

Uiteindelik! Sinvolle gebruik van motoronderdele

James Corbett, van Ningi, Australië, gebruik motoronderdele vir sy kuns.

Grootskaalse sonkragkonstruksie

Toyota in die Verenigde Koninkryk in Derbyshire het onlangs geskiedenis gemaak as die eerste Britse voertuigvervaardiger om grootskaalse sonkragpanele by die vervaardigingsaanleg te installeer.

Suid-Afrikaanse kampioene skuif oor

Die Suid-Afrikaanse ABSA-veldrenkampioenskap het vandeesweek ’n groot opskudding ervaar.

Adenco gaan kook

Dit lyk of die Adenco 400, die openingsronde van vanjaar se Absa-Veldrenkampioenskap wat op 11 en 12 Maart in die Wes-Kaap aangebied word, hittig gaan wees – in meer as een opsig.

Heelwat tussenseisoen-aktiwiteite in veldrenkampioenskap

Heelwat tussenseisoen-aktiwiteite het plaasgevind terwyl spanne vir die openingsronde van vanjaar se Absa-Veldrenkampioenskap voorberei.

Adenco 400 sal weer ‘n Darling-gemeenskapsprojek wees

Die Adenco 400, die openingsronde van vanjaar se Absa-Veldrenkampioenskap op 11 en 12 Maart, het weer in ‘n gemeenskapsprojek van die dorpie Darling in die Wes-Kaap geword.

ABSA-veldrenkampioenskap maak gereed vir meer groei

‘n Nnuwe seisoen wink en die Absa-Veldrenkampioenskap kyk na selfs verdere stabiliteit en groei in 2011.

Volkswagen XL1

Volkswagen probeer reeds 11 jaar lank om ’n motor te ontwerp wat 100 km kan ry met 1 liter brandstof. Die derde en mees suksesvolste prototipe, die XL1, is tans by die Katar Motorskou te sien.

Die mees betroubare voertuie in Suid-Afrika

Die mees betroubare voertuie in hul onderskeie afdelings in Suid-Afrika.

Dakar 2011

Uitstekende foto’s van Dakar 2011.


Switch to our mobile site