// argiewe

Motors

Hierdie afdeling bevat 309 bydraes

Kampioene samel meer as R90 000 in vir liefdadigheid

Deelnemers aan die Absa-Veldrenkampioenskap het hulself gedurende die naweek oortref toe hulle meer as R90 000 vir Sunfield Homes ingesamel het.

Bestendigheid Sullwald se geheim

Bestendigheid was die sleutel tot die sukses vir die Phalaborwa-pa- en seun-span, Kallie en Quinton Sullwald.

Privaatspanne bo in produksievoertuigkampioenskap

Vir die eerste keer in meer as ‘n dekade het ‘n privaatspan die algehele Produksievoertuigkampioenskap in die Absa-Veldrenkampioenskap gewen.

Spesiale voertuig-geskiedenis

Die Klas P-brigade het die stryd gewen, maar die Klas A-deelnemers, Kallie en Quintin Sullwald, het die Spesiale Voertuig-oorlog na ‘n dramatiese RFS Magalies 400 gewen.

Taylor / Houghton wen weer RFS Magalies 400

Die Team Castrol Toyota-span, Anthony Taylor en Robin Houghton het die Produksievoertuigkategorie van die RFS Magalies 400 wéér gewen.

Wenner vat alles

Die uitkloptoets in die Spesiale Voertuigkategorie tydens die finale ronde van die gaan gelykstaande aan die OK Corral-episode wees.

Onafgehandelde sake in produksievoertuigkampioenskap

Die algehele kampioenskap mag dalk afgehandel wees, maar daar is ander onafgehandelde sake in die Produksievoertuigkategorie van die RFS Magalies 400.

Taai roete vir laaste ABSA-veldrenkampioenskapsbyeenkoms

Daar wag ‘n taai uitdaging vir deelnemers aan die finale byeenkoms van die Absa-Veldrenkampioenskap wat op 19 en 20 November aangebied word en die roete sal uit talle nuwe gedeeltes bestaan.

Stryd tot bitter eine in spesiale voertuigkampioenskap

Die stryd tussen Shameer Variawa en Siegfried Rousseau en hul opponente in die Spesiale Voertuigkategorie, Kallie en Quintin Sullwald sal tydens die laaste kampioenskapbepalende ren beslis word.

Visser en Badenhorst wen produksievoertuigkampioenskap

Die privaatspan, Chris Visser en Japie Badenhorst, het die Produksievoertuigkategorietitel van die Absa-Veldrenkampioenskap gewen.

Roekelose parkering

“Keep your eyes on the road, your hands upon the wheel.” – The Doors

Spesiale voertuigkampioenskap tydens laaste ren beslis

Die voormalige kampioene, Kallie en Quintin Sullwald, het gesorg dat die Spesiale Voertuigkategoriekampioenskap op ‘n naelbyteinde afstuur.

Visser / Bedenhorst wen eerste Human Auto 400

Chris Visser en Japie Badenhorst het die eerste Human Auto 400 net-net gewen en kan die Produksievoertuigkategorietitel in vanjaar se nasionale reeks so te sê agter hul naam skryf.