’n Plekkie in Die Son … Mitchells Plain se Mense is unieke musiekteater met bekende kunstenaars wat storievertellings en liedjies met skreeusnaakse komedie, hip-hop-ritmes en danse kombinee
Hierdie vertoning is ter ere van Diva Mimi Coertse se 80ste verjaardagvieringe.
Zamar is gestig in die hartjie van Stellenbosch.
Straatmusikant Bryson Andres doen OneRepublic se “Secrets” met sy elektriese viool en ‘n loop pedal.
“I fink u freeky” van Die Antwoord se nuwe album TEN$ION.
… soos gesing deur ‘n pa en sy twee kinders.
Gister het The New York Times ‘n artikel publiseer oor Die Antwoord.
In hierdie vertoning sal die gehoor die geleentheid hê om nuwe songs te hoor van Gian Groen se nuutste album.
Die Antwoord se nuwe album TEN$ION verskyn eersdaags.
Drie ou welbekende vriende, Anton Goosen, Ollie Viljoen en Valiant Swart, ontmoet mekaar weer om saam hulle volksbesit-musiek met die gehoor te deel.
‘n Belewenis van uitnementheid wag vir elke gehoorlid, wanneer hulle luister na ‘n konstellasie van 18
mansstemme uit die boonste rakke.
Stef Bos eindig sy solo toer waar hy dit begin het: in die Paarl.
Op Sondag 5 Februarie het Kapenaars die geleentheid om die wêreldberoemde Brasiliaanse pianis Cristian Ortiz se kunstenaarskap te ervaar. Die gevierde pianis wat bekend is vir haar passievolle vertolkings en spontane verhoogpersoonlikheid sal by die Hugo Lambrechts Auditorium in Parow optree. Cristina Ortiz se natuurlike musikaliteit, meestervolle vakmanskap en toewyding aan verfynde spel het vir [...]
Onlangse kommentaar