Die Albert Frost Trio speel vannaand by Die Boer in Durbanville.
Die Flaming Lips se nuwe video maak oral opslae.
Bruce Springsteen op laerskool.
Hierdie stylvolle duo ontvoer jou na die pragklanke van vervloë dae, met o.a. “Moon River” en “Fly me to the Moon”, voor hulle jou terugbring na die hede met kontemporêre komposisies.
Storielied is ‘n moet vir musiekliefhebbers en boekwurms!
Sy is bekend vir haar kitaarspel en die integriteit van haar musiek.
Pebbleman, met Jesse Jordan, Kevin Gibson en Richard Pryor, is Saterdag 14 April by Die Boer in Durbanville.
Om Jan Blohm intiem te beleef bespreek jou tafel nou, by die gewilde en legendariese musiek-kroeg en restaurant, Steak ‘n Ale.
Die Kannas-toekennings gee erkenning aan produksies van uitstaande gehalte by die Absa KKNK.
#KKNK Telbord: Die Top 10 in elke kategorie http://goo.gl/bg4qh
Die jong sopraan van Oudtshoorn, Friedel Mitas, het die musiekwêreld aan die gons met haar grootse talent.
Amanda Strydom is volksbesit. Met dié produksie vier sy 33 jaar in die vermaaklikheidsbedryf.
#KKNK Telbord: #Vlieger , @chrischameleon & Zolani Mahola maak debuut op #absakknk telbord http://goo.gl/bg4qh
Onlangse kommentaar