// argiewe

Teater

Hierdie afdeling bevat 680 bydraes

‘n Plekkie in die Son … Mitchells Plain se Mense

’n Plekkie in Die Son … Mitchells Plain se Mense is unieke musiekteater met bekende kunstenaars wat storievertellings en liedjies met skreeusnaakse komedie, hip-hop-ritmes en danse kombinee

Babbel

Tydens die nadraai van ’n revolusie verval taal en kruip die chaos van die oorlog tot in die harte van mense.

Reza de Wet oorlede

Die Suid-Afrikaanse dramaturg Reza de Wet is Vrydag 27 Januarie oorlede.

Odidiva

Odidiva kry staande ovasies, want sy sing werklik en lip sync nie soos die deursnee fopdosser nie.

Jonas

Hierdie drama deur Daleen Kruger is aangewys as een van die vyf top-Nagtegaalkompetisie-inskrywings uit 46 nuwe Afrikaanse dramas in 2008.

Baby

Op ’n dag daag Sersant de Wit met twee gaste in die onderdorp op – Oom Attie, ’n kulkunstenaar, en sy dogter, Baby, wie se kar langs die hoofpad op pad Port Elizabeth toe gaan staan het.

Dit voel leeg

Sy weet hoeveel haar lewe werd is: twee-en-‘n-halwe iPods!

… Af

Joshua Vogua, ’n universiteit-gegradueerde, grootgeword op die Kaapse Vlakte, ly aan skisofrenie.

Cool Classic Kidz

Milan en Lilo, die Cool Classic Kidz-tweeling, vertel ’n storie van hoop en omgee.

Poppie en Bongo

Poppie en Bongo is die hoofkarakters van ‘n kraakvars, prettige, eg Afrikaanse produksie vir kinders en almal jonk van gees.

2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel

Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.

Facebook-teater

Die Maxim Gorki-teater in Berlyn, Duitsland, het Maandag die eerste toneelstuk op Facebook opgevoer.

Minister van middernag sake oorlede

Die veteraan radio-persoonlikheid Robin Alexander is vroeg Woensdag in die ouderdom van 73 by sy huis in Parktown-noord oorlede, het sy vrou, Ros, gesê.


Switch to our mobile site