// argiewe

Teater

Hierdie afdeling bevat 953 bydraes

Prima ballerina Tracy Li weer op verhoog as Camille

Die beminde prima ballerina, Tracy Li, maak ‘n welkome terugkeer na die verhoog in die naamrol van Camille, wat van 2-12 Mei deur die Kaapse Stadsballet in Kunstekaap opgevoer word.

Titanik: Een yslike avontuur

Boeta Durrie verloor sy job by NAMPAK.

Leipoldt-aand

Voordrag en sang van Leipoldt-geïnspireerde musiek deur Niel Rademan en Wilken Calitz.

Dorp: ‘n Storie van hoop

Die lewe in ’n klein dorpie … almal weet mos als van jou af nog vóór jy self dit geweet het.

2013 Kanna-nominasies

Met die grootste feesprogram in jare, het die Kannapaneel ’n reusetaak gehad om by die meer as 120 produksies, waarvan 52 gedebuteer het, in een week uit te kom.

The Spinster

Wees gewaarsku! Sy is rof en onbeskof! Mal en wild! Gewoon roekeloos!

Trek

Vier voortrekkervrouens, Magdalena, Hester, Johanna en Kleintjie kan nie oor die weg kom nie, maar sonder mekaar sal hulle nie oorleef nie.

Strip!

Strip! is ’n komedie oor ’n man in sy garage wat nie weet hoe om homself van die verlede los te maak nie.

Trippie

Klim op ’n bus en kom op ’n trippie.

Droom

Die vier liefies bevind hulself in die nagklub waar dinge gou bos en boos en broos raak.

Poppekas

Wat gebeur soms agter die geslote deure (en kasdeure) van hedendaagse koshuise?

Kytie – ‘n Koos Kombuis storie

Die Kytie-storie is universieël en kan oor vele huishoudings vertel word.

Skrikkeljaar ondersoek ‘gemengde herkoms’ by KKNK

“Skrikkeljaar is ‘n ode vir ons land. Dit is soos ‘n volksliedjie.”