// argiewe

Verhale

Hierdie afdeling bevat 213 bydraes

Koop-’n-Afrikaanse-Boekdag

Vandag is Koop-’n-Afrikaanse-Boekdag!

Groot skryfwedstryd, groot wengeld

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging nooi voornemende skrywers om R12 000 los te skryf in hulle jaarlikse landwye skryfwedstryd.

Koop-’n-Afrikaanse-boek-dag

14 Augustus is die jaarlikse Koop-’n-Afrikaanse-boek-dag.

Driestemmig

Daar is geen traan in hierdie oog nie, geen hartseer in die lug nie.

Ruiter in Swart

Wat doen die Ruiter in Swart deesdae?

Brood, melk en ‘n spuitnaald

‘n Plaasgesmeerde botterbroodjie teen ‘n gewigtige dertig gram – ‘n onnosele blik in die toekomstige vadermoord, deur die wit van my glas melk.

Lekkers bly lekkers soos lekker lekker bly

Lekkergoed maak nog altyd ‘n mens se hart week en jou tande sleg!

Ek, Sisiphus

‘n Geknars soos iemand wat homself omdraai op ‘n gruisblad is hoorbaar. Dan ‘n sug en die geluid van iemand wat teen iets aanbeur.

Skrywers 2009 Wenners

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging het pas die uitslae van die jaarlikse nasionale skryfwedstryd, Skrywers 2009, bekend gemaak.

Rita

So in die stap besluit hy: kompromie-sluit. Dit was en is nog altyd die wortel van alle kwaad, veral vir fyngeestiges.

Ojo del Demonio

Hoe sal jy my sien? My oë begin statig brand van die koue, die winter is alweer stadig maar seker oppad om my lewe om te kul.

Elke hond kry sy dag

Wat is mooier as ‘n draaijakkals op volle vaart? Met daardie vosstert word die liggaam met die fynste balans gestuur om keer op keer sy agtervolgers die loef af te steek as hulle in die lug hap.

The Verbal Squatter

Jy kan ‘n e-boek-weergawe van Suid-Afrikaner Trevor Underwood se The Verbal Squatter gratis aflaai by die onderstaande skakel.

Switch to our mobile site