// Feeste

Maart 2010

M.O.L. Fees (Musiek Oppi Lande)
Joubertskloof, Malmesbury
022 487 2000
M.O.L. fees 2010 program

Woordfees
Stellenbosch
1 – 7 Maart
Woordfees 2010 program

Tonteldoosfees
Dullstroom, Mpumalanga
André by 013 254 0486 of 082 565 3402

Weskus Lagoonfees
Club Mykonos, Langebaan
26 – 28 Maart
Weskus Lagoonfees 2010 program

Kwenafees
Lydenburg
26 & 27 Maart
Kwenafees program

April 2010

Klein Karoo Nasionale Kunstefees
1 – 8 April 2010
Oudtshoorn

Winterfees
Newcastle

Pink Loerie Mardi Gras
Plek: Knysna

Jacaranda Nasionale Kunstefees
Harlequins Klubgronde en Crawford College Groenkloof, Pretoria
26 April – 2 Mei

Mei 2010

Cederberg Kunstefees (Cederbergfees)
Clanwilliam
Die jaarlikse Cederberg Kunstefees vind elke jaar in Clanwilliam, die hart van die Rooiboswêreld, plaas. Feesgangers kan uitsien na uitstekende musiek, opvoerings en smullekker streekskos.
027 482 2024
Cederberg Kunstefees (Cederbergfees) program

Portfees
Calitzdorp
Portfees program

Maroelafees
Oppidam in Hartbeespoort
Erna by Oppidam: 012 259 1585
Maroelafees Program …

Junie 2010

Patafees
Napier

Julie 2010

inniBos
Nelspruit
Innibos program …

National Arts Festival
Grahamstown
Grahamstown Program …

Knysna Oesterfees
Knysna
program …

Bastillefees
Franschhoek
Bastillefees program …

Volksblad-kunstefees
Bloemfontein
Volksblad Kunstefees Program

Biltongfees
Somerset-Oos
Biltongfees program …

Augustus 2010

Kierieklapper Kunstefees
Mokopane (Potgietersrus)
Kierieklapper Kunstefees Program

Kalfiefees
Hermanus
Kalfiefees Program

Clanwilliam Veldblommefees
Clanwilliam
+27 (0)21 422 0390

Klein Karoo Klassique
Oudtshoorn
Klein Karoo Klassique Program

September 2010

Gariep Kunstefees
Kimberley
Gariepfees Program

Darling Veldblommefees
Darling
info@darlingtourism.co.za

Roots-fees
UWK-kampus, Bellville
Roots Feesprogram

Kalahari-kuierfees
Upington
Kalahari-kuierfees Program

White Mountain Folk Festival
Plek: White Mountain Lodge, Giant’s Castle
Besonderhede: Pedro @ 082 892 6176

Woordpoort
Tukkies Hoofkampus, Pretoria
Woordpoort Program

Afrikaanse Musiekfees
Carnival City, Brakpan

Walvisfees
Hermanus
Walvisfees Program

Cultivaria
Paarl
Cultivaria Program

Aardklop
Potchefstroom
Klik hier vir meer besonderhede …

Oktober 2009

Beesfees
Stella
Beesfees Program

Breedekloof Buitelig en Wyn
Rawsonville

Karoo Hartfees
Beaufort-Wes
Hartfees program

Rittelfees
Vredendal
Rittelfees program

November 2010

Varingfees
Hoërskool Brackenfell
Varingfees program

Versindaba
Stellenbosch
Versindaba Program

Desember 2010

Mother City Queer Project (MCQP)
MCQP

Januarie 2011

Big Blue Fees
Kleinmond
Big Blue Fees-program

Suidoosterfees
Kunstekaap, Kaapstad
Suidoosterfees-program

Februarie 2011

Reitz Bieliemieliefees
Reitz
058 863 2307
Bieliemieliefees program

Cape Country Picnic Festival
Bien Donné, Simondium

Deel met ander:
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • StumbleUpon
  • TwitThis
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS

Foto's

Hierdie dame het aansoek gedoen vir 'n ID dokument met 'n nota aan om seker te maak dat Anmeri 'n strepie op die i moet kry. Onnodig om te sê wat het toe gebeur. Eg Suid Afrikaans. Eish! (Rian Kuyk) Hansie Cronje Die area onderkant die sluise by Clanwilliamdam op 23 Augustus 1963. (Michael Coetzee) koffie

Dagboek

Switch to our mobile site