2011 Golden Globes

Net ’n paar uur nadat ons David Fincher se lof besing maak hy skoonskip in die Golden Globes met The Social Network. Hier is die res van die wenners:

Beste akteur in ’n film – drama: Colin Firth, The King’s Speech

Beste aktrise in ’n film – drama: Natalie Portman, Black Swan

Beste akteur in ’n film – musiekblyspel of komedie: Paul Giamatti, Barney’s Version

Beste aktrise in ’n film – musiekblyspel of komedie: Annette Bening, The Kids Are All Right

Beste ondersteunende akteur in ’n film: Christian Bale, The Fighter

Beste ondersteunende aktrise in ’n film: Melissa Leo, The Fighter

Beste aktrise in ’n televisiereeks – musiekblyspel of komedie: Laura Linney, The Big C

Beste akteur in ’n televisiereeks – musiekblyspel of komedie: Jim Parsons, The Big Bang Theory

Beste aktrise in ’n televisiereeks – minireeks of film: Claire Danes, Temple Grandin

Beste ondersteunende aktrise in ’n televisiereeks – minireeks of film: Jane Lynch, Glee

Jane Lynch
Jane Lynch

Beste akteur in ’n televisiereeks – minireeks of film: Al Pacino, You Don’t Know Jack

Beste ondersteunende akteur in ’n televisiereeks – minireeks of film: Chris Colfer, Glee

Beste akteur in ’n televisiereeks, drama: Steve Buscemi, Boardwalk Empire

Beste aktrise in ’n televisiereeks, drama: Katey Sagal, Sons of Anarchy

Beste televisiereeks, drama: Boardwalk Empire

Beste televisiereeks, musiekblyspel of komedie: Glee

Beste film, drama: The Social Network

Beste film, musiekblyspel of komedie: The Kids are All Right

Beste animasiefilm: Toy Story 3

Beste buitelandse film: In a better world (Denemarke)

Beste TV-minireeks of film: Carlos

Beste regisseur, film: David Fincher, The Social Network

Beste oorspronklike klankbaan, film: Trent Reznor & Atticus Ross, The Social Network

Beste oorspronklike liedjie, film: “You Haven’t Seen the Last of Me” (geskryf deur Diane Warren), Burlesque

Beste draaiboek, film: Aaron Sorkin, The Social Network

Cecil B. DeMille Lifetime Achievement Award: Robert De Niro

Lewer kommentaar

Leave a Reply