// jy lees ...

Flieks

Bekende SA rolprentmaker oorlede

Die bekende Suid-Afrikaanse rolprentmaker Dirk de Villiers is in die ouderdom van 85 oorlede. De Villiers het by die Chris Barnard-gedenkhospitaal in Kaapstad gesterf nadat hy Maandag ‘n hartaanval gehad het.

Dirk de Villiers was die vervaardiger van rolprente soos Tant Ralie se losieshuis en That Englishwoman. Hy het altesaam 25 rolprente op sy kerfstok.

Die akteur Gys de Villiers is Dirk de Villiers se seun.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Izak de Villiers oorlede
  2. Guy Willoughby oorlede
  3. Dom DeLuise 1933 – 2009
  4. Bekende grafte
  5. Jong Brittany Murphy oorlede

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site