Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Body of Lies

JM

Met: Leonardo DiCaprio & Russell Crowe
Regisseur: Ridley Scott

Body of Lies lyk goed. Leonardo DiCaprio en Russell Crowe doen goed. Die storie ontwyk mens bietjie, maar die fliek is selfs beter vermaak as die Amerikaanse presidentsverkiesing.

Leonardo DiCaprio is 'n agent van die CIA wat op die punt is om 'n belangrike terroris in JordaniŽ uit te snuffel. Sy hanteerder is 'n oorgewig Russell Crowe. Crowe sit heeldag op sy alie, terwyl 'n gefrustreerde DiCaprio onder vuur sit.

Leonardo DiCaprio is in hoogste rat as die beduiwelde agent en dit speel perfek af teenoor Crowe se sofapokkel. Die agent is verskriklik ernstig, sy hanteerder vol humor. Die film sou nie verteerbaar wees sonder Leonardo DiCaprio en Russell Crowe se vertolkings nie.

Body of LiesNie dat mens Ridley Scott wil ontneem van sy titel as 'n meester van aksietonele nie. Dis altyd goed om Scott agter die kamera te hÍ as die koeŽls vlieg. Hy is egter net so tuis in 'n donker storie en hierdie fliek was eintlik 'n ideale geleentheid om die donker kant te ontgin.

Die einde stel teleur, maar beslis die moeite werd om DiCaprio weer op die kruin van die golf te sien.
7 / 10










Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner