‘n Ontevrede werknemer het in 1977 ‘n versamelstuk geskep.
Die persoon was werksaam by die maatskappy wat versamelkaarte geskep het vir die film Star Wars. Die karakter C-3PO is ‘n Jakobregop gegee en ‘n paar duisend van die kaarte is vrygestel voor iemand agtergekom het daar is ‘n ekstra staalpen in die prentjie. So ‘n kaart is vandag ‘n paar honderd rand werd.




Bespreking
Geen kommentaar vir “C-3PO ekstra”