// jy lees ...

Flieks

Charlize loop rond met ander man, uit haar kêrel uit

Charlize Theron het haar verhouding van nege jaar met die akteur Stuart Townsend beëindig.

Dit het glo alles tydens ‘n vakansie in Mexiko begin. Wat presies in Mexiko gebeur het weet niemand nie; nog nie. Theron is wel intussen aan die arm van ‘n aantreklike vent gesien en volgens die Hollywood skinnerbekke is hulle beslis meer as vriende. So ons weet nou die arme vrou is nie in rou nie.

Hulle sê Mexiko is alles behalwe Las Vegas. Wat in Mexiko gebeur bly nie in Mexiko nie. Kan dit wees dat die liewe Charlize se blinkgepoetste beeld ‘n vlekkie begin wys.

Deel met ander:
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • StumbleUpon
  • TwitThis
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS

Geen verwante artikels

Bespreking

Geen kommentaar vir “Charlize loop rond met ander man, uit haar kêrel uit”

Gee jou mening

Foto's

Almal moet een of ander tyd shop. Uniondale Wag vir die rally. (Anoniem) Bom in Kaapstad

Dagboek

Switch to our mobile site