// jy lees ...

Flieks

Dennis Hopper 1936 – 2010

Die akteur Dennis Hopper is op 29 Mei oorlede in die ouderdom van 74 weens kanker.

Prostaatkanker is in 2009 by hom gediagnoseer.

Hopper was ook bekend as fotograaf en het onder ander die foto geneem vir die omslag van Ike en Tina Turner se album River Deep – Mountain High (1966).

Hopper was tydens sy 50 jaar lange loopbaan as akteur in onder andere te sien in die rolprente Rebel Without a Cause (1955), Giant (1956), Gunfight at the O.K. Corral (1957), Cool Hand Luke (1967), Hang ‘Em High (1968), Apocalypse Now (1979), The Osterman Weekend (1983), Blue Velvet (1986) en Speed (1994).

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. David Carradine 1936 – 2009
  2. Karl Malden 1912 – 2009
  3. 21
  4. Movies vir Valentynsdag
  5. Festival de Cannes 2010

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site