// jy lees ...

Flieks

Goedkoop opposisie vir DSTV amper hier

Oor minder as drie maande behoort Suid-Afrikaners toegang te kry tot ‘n nuwe betaaltelevisie-operateur – vir slegs R99.

On Digital Media (ODM) begin in Mei uitsaai en die goedkoopste pakket is slegs R99; die duurste R249.

Jy sal jou bestaande DStv-skottel kan gebruik vir ODM, dit sal net gedraai moet word. Jy sal ook ‘n ander dekodeerder moet aanskaf, wat sowat R400 sal kos.

ODM het kontrakte met TV-groepe soos Fox Entertainment en MGM en gaan ook plaaslike inhoud vervaardig.

Deel met ander:
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • StumbleUpon
  • TwitThis
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS

Geen verwante artikels

Bespreking

Een mening vir “Goedkoop opposisie vir DSTV amper hier”

  1. Wonderlik! Seker die beste nuus wat ek in ‘n lang tyd gehoor het!

    Groete

    Geskryf deur Chris Coetzer | 31 Januarie 2010, 10:14

Gee jou mening

Foto's

graf Broekies wil sy dra Sker, papier, klip - die oorlog kalm

Dagboek

Switch to our mobile site