Ernest Borgnine is Sondag 8 Julie in die ouderdom van 95 jaar oorlede en laat ‘n string films en verskeie vererings agter.
Borgnine word onthou vir From Here to Eternity (1953), The Dirty Dozen (1967), The Wild Bunch (1969), The Poseidon Adventure (1972), The Black Hole (1979) en Escape from New York (1981).



Bespreking
Geen kommentaar vir “Hollywood legende oorlede”