Die Katolieke kerk van Brasilië wil die vervaardigers van 2012 dagvaar oor die gebruik van die Christus-standbeeld in Rio de Janeiro.
In die film word die ikoniese standbeeld in ‘n natuurramp verwoes.
Die 40 m hoë standbeeld op ‘n berg bo Rio de Janeiro ontvang sowat 1,8 miljoen besoekers per jaar.
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.