// jy lees ...

Flieks

Secret Window

Met: Johnny Depp, John Turturro & Timothy Hutton Secret Window is nog ´n adaptasie van ´n Stephen King-verhaal. Moet ek nog sê “weereens onsuksesvol”? Johnny Depp speel die rol van ´n onsuksesvolle skrywer wat ses maande in ´n hut spandeer. Eendag is daar ´n klop aan die deur. Die onwelkome gas sê allerhande goed wat mens bangmaak. Hy beskuldig Depp van plagiaat. Wat volg is alles wat jy reeds gesien het in rillers wat op klein dorpies afspeel. Vir ´n fliek oor ´n skrywer is hierdie een bra verbeeldingloos. 3/10

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

No related posts.


Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site