// jy lees ...

Flieks

Sherlock Holmes

Die eerste lokprent van Guy Ritchie se Sherlock Holmes het pas aanlyn verskyn.

Dit lyk na ‘n tipiese Guy Ritchie fliek, skop, skiet en donder met ‘n paar ontploffings. Robert Downey Jr. is Sherlock Holmes en Jude Law is Dr. Watson.

Die film sal tydens vanjaar se Kersvakansie begin draai.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Cold Mountain
  2. Gothika
  3. Harry Potter and the Order of the Phoenix

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

  1. [...] Sherlock Holmes voorprent Sherlock Holmes [...]

    Geskryf deur Sherlock Holmes Roekeloos | 4 Januarie 2010, 06:57

Switch to our mobile site