Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Taken

JM

Met: Liam Neeson (Bryan), Famke Janssen, Jon Gries, David Warshofsky, Holly Valance
Regisseur: Pierre Morel

Liam Neeson is al baie dinge genoem, maar die woordjie "opwindend" word nie sommer in dieselfde sin as sy naam gebruik nie. In Taken probeer Neeson dit verander deur sy lyf Bruce Willis te hou.

In Taken word Neeson se dogter ontvoer in Parys. Hy word kwaad en slaan 'n paar ouens baie hard. Dis omtrent dit.

Die storielyn is soek en dit spring van die een aksietoneel na die ander, maar Taken is darem nie net sleg nie. Liam Neeson het die vermoŽ om enige fliek na iets substansieel te laat lyk. Hy is die pilaar waarop alles rus. Daar is ook 'n paar gevegstonele met Neeson wat half-oorspronklik voorkom.

Dit is nie die swakste aksiefliek wat jy ooit gaan sien nie, en die beste van alles - dis net 90 minute lank.


5 uit 10

Voorprent: Taken ->

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner