Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The Spiderwick Chronicles

JM

Regisseur: Mark Waters

'n Enkelouer en haar kroos trek in 'n groot ou herehuis in en ontdek 'n towerwęreld op die erf. Die fokus is meer spesifiek op een van die seuntjies se menswording. Gelukkig is daar min stroperige sentiment en beweeg die verhaal teen 'n goeie pas.

Daar is 'n goeie mengsel van aksie en drama om die gesin gelukkig te hou. Die akteurs lewer ook buitengewoon goeie spel as jy in ag neem die rolverdeling bestaan grotendeels uit kinders.

Terwyl hierdie fliek goeie gesinsvermaak is is dit beslis nie geskik vir kinders onder tien jaar nie. Daar is dele wat volwassenes lekker gaan laat skrik, maar darem nie erg genoeg om dit aan te sien vir 'n riller nie. Klein kindertjies sal dit egter baie anders ervaar. Mens kan amper sover gaan om dit 'n gesinsriller te noem.

The Spiderwick ChroniclesThe Spiderwick Chronicles is alles behalwe 'n Disney-fliek, maar van die beste gesinsvermaak nog vanjaar.
8 uit 10

Voorprent: The Spiderwick Chronicles ->

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner