AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
Stuur jou resensie vir ons by xXxAksie, aksie en nogmaals aksie! In die aksiebelaaide xXx speel Vin Diesel die rol van ´n wilde sportfanatikus wat oornag ´n geheime agent word met behulp van Samuel L. Jackson. Die storielyn in hierdie film is natuurlik niksseggend en ditto vir die dialoog, dit wil voorkom asof dit meer oor Vin Diesel gaan as oor enige storie. Twee uitstaande goeie punte van die fliek is dat daar geen eksplisiete sekstoele is nie en jy sien ooit enige bloed en derms spat nie. In hierdie opsig is xXx beslis die moeite werd om te sien as voorbeeld van hoe jy van seks en geweld ontslae raak sonder om dit te mis. Selfs al haat jy xXx sal jou tyd nie gemors word nie, want die aaneenlopende stroom aksie laat die film verby snel |