Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Perfect Stranger

Met: Halle Berry & Bruce Willis
Regisseur: James Foley

Perfect Stranger is heeltemal sinneloos en mens kan net wonder hoekom Halle Berry ingestem het om die hoofrol te speel.

Die storielyn van die fliek loop soveel draaie in 'n poging om normale logika te systap dat mens sommer karsiek raak. Daar is 'n moord, dan loop die storie 'n paar draaie en uiteindelik vind ons uit wie die moordenaar is. Moet nie eens probeer raai nie.

Berry probeer haar bes om 'n ernstige aktrise te wees in 'n storie wat so simpel is dit is amper snaaks. Bruce Willis is op sy beurt maar net daar en doen niks noemenswaardig nie.

My indruk was dat hierdie fliek 'n verskoning is om produkte aan ons af te smeer. Lanklaas was daar 'n fliek met soveel sogenaamde product placements.

Perfect StrangerJy gaan jammer wees jy het jou geld hierop gemors.
3 / 10

Voorprent: Perfect Stranger ->

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner