// jy lees ...

Boeke

Die algebra van nood

Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za

Johann de Lange digter se eerste bundel in byna 13 jaar is ’n belangwekkende gebeurtenis wat menige poësieliefhebber sal laat regop sit. Baie van die gedigte is oor kenmerkende De Lange-temas en onderwerpe (die homoërotiek, dwelmgebruik, die skryfkuns) en die deurlopende tematiek van nood word met verrassende skakerings oorgedra, ’n boeiende kaleidoskoop van fasette van die menslike nood, angs en weemoed. Die gedigte is poëties onopgesmuk, met ’n deurleefde deernis met die mens en sy emosionele wêreld. Die reeks “in memoriam”-gedigte vorm ’n hoogtepunt binne hierdie konteks.

Johann de Lange het reeds die Ingrid Jonker-prys (1983), vir Akwarelle van die dors, en die
Rapportprys vir poësie (1988), vir Wordende naak, ontvang.

Koop / Buy Die algebra van nood

Die algebra van nood

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Staan in die algemeen nader aan vensters
  2. Die asem wat ekstase is
  3. Versindaba 2007

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site