// jy lees ...

Gedigte

Gedigte van Andy du Preez

Indeks van digters

Overwhelmed
From the moment
I laid eyes on you
Your charisma and confidence
Overwhelmed me
I crumbled in your presence

Our night of passion
Left its tracks
The whole experience
was one I’ve never
Shared before

You pressed the right senses
Passion filled the room
Caught in a web of
Comfort and relaxation

T’was then I realised
Something changed inside
A crave to see you …
To hear your voice …
Stirred me deep inside!

Gedisekteer
My hart lê oop
voor jou
gedisekteer

vir jou
om te sien
waar die krake sny
deur die gange

Met elke polsslag
hunker ek
na jou hande
om my toe te vou …

Passion
Sighs of happiness
filled the air
each time I kissed you …

My lips collided with yours
strong and powerful
filled with passion
driven by a feeling of need

My lips move down to your neck
your body explodes inside
I can feel it quivering against mine
Shivers arouses my whole body
the feeling of pure joy
my lips carressing your body
turns my whole world
upside down

Blood rushes through my veins
like a vulcano thats gonna erupt
your passion exceeds
my wildest dreams …

My body aches
for the taste
of your soft sweet lips
filled with passion
that spin me around …

Uitgeput
Uitgeput van ‘n stad se gejaag
Dalk maar die tyd van die jaar,
‘n Gemoedstoestand wat afdraend peil
Wie weet regtig,

Emosioeel uitgeput
Gedagtes ‘n dorre woestyn
Soeke na ‘n oase
Gevul met drome

Dog staan jy sterk
Lig die kop op
En kyk alger in die oë
Hou jouself positief

Letsels van n harde jaar weggesteek
Agter die mure van ‘n hart
Daar waar niemand grou;
Dog soos ‘n taxi
Altyd plek vir nog een …

Gedagtes aan jou.
Jy’s my eie idol gewees
Vandag sou jy 98 somers
Agter die blad gehad het

Dis al 13 jaar
Wat jy van ons weggevat is
En ek mis jou nog steeds

Vandag my liewe Oupa
Het ek jou nodig
Jou raad en bystand

Jy was altyd ‘n steun pilaar
Iemand wat ek vertou het,
Met wie ek my diepste geheime kon deel

Ek wens die 13 was vandag
‘n gelukkige nommer
En dat ek net nog een gesprek met jou kon deel

Ek mis jou
Oupie
Jy was en is nog steeds
my Hero!

Uitgeput
Uitgeput van ‘n stad se gejaag
Dalk maar die tyd van die jaar,
‘n Gemoedstoestand wat afdraend peil
Wie weet regtig,

Emosioeel uitgeput
Gedagtes ‘n dorre woestyn
Soeke na ‘n oase
Gevul met drome

Dog staan jy sterk
Lig die kop op
En kyk alger in die oë
Hou jouself positief

Letsels van ‘n harde jaar weggesteek
Agter die mure van ‘n hart
Daar waar niemand grou
Dog soos ‘n taxi
Altyd plek vir nog een

Plek van rus vir n siel
Droom al solank
Om daar te woon
Die rustigheid
‘n Aantrekkingskrag
‘n Onverstaanbaarheid

‘n Droom word ‘n realiteit
‘n Lewensverandering wat wag
Vrae maal deur my kop
Skielik is ek voor die besluit

Wat gemaak.?
Ry of bly?

Een oggendson bring,
‘n gaan na waar die hart wil wees
‘n Volgende dag se wolke bring,
‘n bly na waar die hart is.

Deurmekaar en onseker.

Na jare myself hier gevind
Ander deel gemaak van my lewe
Baie na aan die hart
Ander weer ‘n onsekerheid.

My hart verlang na die Kaap
Maar is geld die moeite werd
Sal daar weer ‘n kans wees
Miskien later, miskien nooit.

Wie weet wat vir ons wag
‘n Plek van rus vir die siel
Dalk nader.?
As die Kaap.?

Wie weet.?

Boemelaar
Dis laat skemer
Son se kop reeds weg gesteek
Agter ‘n hoe laning bome
‘n Parkie, verlate na die gedruis van die dag

Alleen in die park
‘n Boemelaar en sy brak
Grou in die vullis
Op soek na hul hoofmaal vir die dag

Op die park bankie,
Deel die man sy karige aalmoesie
In twee gelyke dele vir hom en sy brak
Hongerte ‘n afdruk op sy gesig

Op ‘n afstand gewaar ek hul
Jammerte druis op in my gemoed
Hom nog nooit hier gewaar
Hulpeloos as kind staan ek leeg

Al wat ek kan doen
Is om elke aand op my knieë,
Te vra, dat Hy die Boemelaar en sy brak
Elke dag ‘n hoofmaal sal gee.

Seespieël van ‘n hart
Vroeg oggend op ‘n rots
Lig die son haar kop
En loer oor die donker see

Met tyd verlig haar strale
Die helder blou van die see
En ‘n seespieël word gevorm

Gedagtes weerkaats in ‘n hart
‘n oomblik van nostalgie
word weerspieël in die hart
Tye word herlewe

Tye van vreugdes en geluk
Geluk van nou
Maar ook geluk van onthou
Liefdes van nou
En liefdes van onthou

Ek sien die fotos in die spieël
Oral fotorame gevul met beelde,
Van nou en onthou,
Deurmekaar opgehang
Teen die mure van die hart

In die seespieël, bespeur ek
Iemand se soeke na ‘n pad
Die pad waarlangs die toekoms lê
Tevrede, met waarheen dit ookal gaan.

‘n donker wolk skuif in voor die son
en die spieel van die see verdwyn
die foto’s en die pad is verdof
al wat sigbaar is,
is die leë fotorame wat hang teen die mure van die hart!

Forbidden Fruit
THOUGH I’VE MET YOUR SOUL
I’VE NEVER MET THE PERSON
THROUHG ENDLESS CONVERSATIONS
OVER THE NET OR PHONE

COULD IT BE REAL,
I’VE MET A SOUL MATE?
FAR AWAY,
A FORBIDDEN FRUIT?

IM ECSTATIC
HOPELESSLY IN LOVE
BUT ALONE
I CANT SHARE THIS

SUPPOSE TO BE THE TIME OF MY LIFE
BUT TOO SCARED,
YOU’RE HAPPINESS
A TURN ON I WANT

I WANNA SHARE OUR FREEDOM
TOGETHER
WITH EVERYONE FOR THAT MATTER
BUT THERE’S A PRICE

IM NOT SURE IF IM READY
TO PAY THAT PRICE
THOUGH I WANT YOU
WE’LL HAVE TO WAIT

MAYBE ONE DAY
I’LL TAKE THAT LEAP
TO YOUR ARMS
FAR AWAY FROM WHERE IM NOW

FOR NOW
YOU’RE IN MY SOUL
MY FORBIDDEN FRUIT
TILL THE DAY OUR BODIES MEET!

Liefde?
Jy is ‘n vriendin
Maar in my hart is jy meer
Jou stem laat my drome herleef
Gisteraand oor die foon
Was so asof jy voor my staan
Jou lag in my oor is soos adrenalien
Wat deur my liggaam verprei

Telepatie is ‘n onverklaarbare verskynsel
Telkemale as ek aan jou dink sms jy my
Jy maak die lewe interessant
‘n nuwe uitdaging
Tye wat ek saam jou deel
Is so kosbaar,
Ons kan ontspan,
En lag en gesels oor alles
En nog meer

Jy gee lewe die ware betekenis
Dit wat liefde regtig is?

Wat is Liefde?
Is dit as iemand jou elke dag kontak?
vroeg oggend as jy wakker word,
laat aand as jy gaan slaap

Is dit as jy nie sonder haar kan wees?
haar net wil vashou
en haar nooit wil laat gaan

Is dit iemand saam wie jy lag?
wat jou laat jonk voel
en met wie jy al die geluk in die lewe wil deel

Is dit iemand so spesiaal?
dat sy elke sekonde van die dag in jou gedagtes is
en jou hart laat lag as jy aan haar dink

Is dit iemand wat deel is van jou?
Al is sy op ‘n ander plek
ver weg van jou….

Geluk is liefde
Dis ‘n lang naweek, winter in die berge
Ek wens jy was hier by my, fyne juffroutjie
Ek smag om hierdie oomblikke met jou te deel
Jou hand te vat en gaan stap
Gaan kyk na die vroeë oggendstond
Om te sit en staar na die sonnetjie wat uitkruip agter die berge
My arms om jou gevou
Jou kop leun teen my skouer
Ek streel jou hare wat glinster in die son
Ek kyk na jou en glimlag met my oë
Jou mooi fyn gesiggie omvou deur my hande
Jy is spesiaal, fyne juffroutjie
Miskien is daar tog weer geluk

Nog ‘n kans
Drie jaar is verby
Ek het probeer aangaan, na jou
Maar dit was nie moontlik nie
My hart was nog gevul met liefde vir jou

Ek het myself probeer oortuig, die lewe gaan aan
En ja die lewe het aangegaan
Maar my liefde vir jou het agtergebly
Agtergebly by die dag toe jy op die vliegtuig geklim het

Nou na drie jaar in die verte is jy terug
Ons albei besef dat ons nog lief is vir mekaar
Dat in die drie jaar nie een van ons kon aangaan nie
Dis weer soos vroeer, al verskil, nou weet jy ek is lief vir jou.

Soos die weke verbygaan, kom die besef
Hoewel ons liefde vir mekaar nog daar is,
Het ons as mens uitmekaar gegroei.
Verskillende dinge is deesdae vir ons belangrik

Dinge waarop nie een van ons wil skiet gee nie
Dis so moeilik, want ek is so lief vir jou
Ons probeer dit laat werk, maar bots die heeltyd.
Waar ons vroeer nooit baklei het, is dit al wat ons nou doen.

Ek verstaan dit nie
Drie jaar het ons liefde gehou
Elf duisend myl uitmekaar
En nou is alles besig om te verbrokkel

Miskien was ek reg destyds
Deur jou nooit te vertel oor my liefde vir jou
Miskien dan sou ons nou nog bymekaar gewees het
As vriende en hart genote.

Nou het ons niks
Nie eers ons vriendskap nie.
Dis jammer, want my liefde vir jou
Sal altyd daar wees.

Hoekom?
Ek vra myself, hoekom het ek jou seergemaak.
As ek dan lief is vir jou
Lief is vir jou met alles wat ek is
Alles waaroor ek beskik om my liefde te bewys

Hoekom, ja hoekom het ek jou seer gemaak?
Hoekom het ek jou nooit vertel oor hoe ek oor jou voel
Nou dat dit te laat is, besef ek dit
Nou dat jy ver weg is.

Ek weet nou dat ek dit vir jou in woorde moes sê
Woorde wat jou sou laat besef het oor hoe ek regtig voel
Woorde wat sê oor hoe lief ek vir jou is
Dat ek jou vir altyd sal liefhê, die res van my lewe

Nou weet ek dat ek jou nie weer sal seer maak
As jy my net nog ‘n kans gee.
Ek is lief vir jou.
Nou en vir altyd


Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.