// jy lees ...

Gedigte

Gedigte van Anell Schalkwyk

Indeks van digters

siel ruk
Sal jy optel die stukke van my.
As die grond my vang
Sal jou trane die dele heel …
En jou hart die krake vul
Sal jou asem lewe gee …
As my wasem teen die ruit
Opraak …
Kan jy vergoed vir die pyn en seer
Sal jou hand my siel-ruk-stil …
Sal jy die bang verdryf
van ‘n wereld sonder jou …
Sal jy …
Sal jy my wêreld vang
As ek in ewigheid verdwyn …

Related posts:

  1. Gedigte van Anell de Beer
  2. Gedigte van Aletta Botha
  3. Gedigte van Annarine Heyns
  4. Gedigte van Aletta Bothma
  5. Gedigte van Andriet van Niekerk

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.