Kieslys

Close


*/

13 Januarie
2009
Gedigte
1312 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Gedigte van Angel

Indeks van digtersNet ‘n kans

Jy is mal oor haar,
ek kan sien dis waar.
As jy vinnig na my kyk,
sien ek hoe jy lyk.
My oe verdwaal in jou oë,
maar die vriendskap bly steeds bo.
Gee my net ‘n kans,
‘n kans om myself te bewys.
Ons kom van die selfde planeet,
en die ding is besig om my op te vreet.
Jy het my gevra om te dans,
al wat ek vra is gee my n kans!
Jy staan in die strale van die son,
toe ek omdraai is ek verstom.
Ek sien jou glimlag,
ek sien jou glimlag elke dag.
Ek wens ek kon jou steel,
en met niemand anders deel.




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Gedigte
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Gedigte
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Gedigte
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
07 Januarie 2009
Gedigte
Gedigte van Anell de Beer
Wat 'n groot voorreg om deel te kan wees, en immers ek is bevrees. Ons is almal oud genoeg, om in die more te wroeg.
24 Mei 2012
Gedigte
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?

Onlangse kommentaar

Janet
2019-01-18 17:21:05
wat beteken kleingeestig...
H L Wehr
2019-01-17 22:25:02
Definisie en betekenis die verskil...
Robert
2019-01-10 18:20:15
Kan Annarine Erasmus my groot asb kontak deur my te epos na robert.conradie91@gmail.com Dis in verb...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD