// jy lees ...

Gedigte

Gedigte van Barend J Coetzer

Indeks van digters

Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za

My eerste …

As ons nie saam is wil ek nie wees
As ons saam is wil ek binne jou wees
As ek nie binne jou kan wees wil ek mal wees
kan ons nie net wees

Related posts:

  1. Gedigte van Alana Smith
  2. Gedigte van Carika Pienaar
  3. Gedigte van Anna Marie Budden
  4. Gedigte van Antonie de Jager
  5. Gedigte van Aletta Botha

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.