// jy lees ...

Gedigte

Gedigte van Blondie

Indeks van digters

Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za

woorde

ondeurdagte woorde
in emosievolle oomblik
gelaai met passie
gelaai met vuur

afgemaak as glips
afgemaak as grap
afgemaak as gewoonte
steek seer en rou vandag

en ek wonder
vul ek werklik jou leemtes
of is ek die beskikbare
terwyl jou kop by haar is?

2004-08-31, 12:05

Related posts:

  1. Ruiters
  2. Gedigte van Aneske Goosen
  3. Gedigte van Aletta Botha
  4. Gedigte van Andy du Preez
  5. Gedigte van Bianca van Vuuren

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.