// jy lees ...

Gedigte

Gedigte van Chantelle de Jager

ongetiteld

Dagbreek voor die helder son
My gedagtes dwaal na jou
Mag ek jou vir altyd in my arms hou?

Hartstogtelik het ek jou lief
Was die lewe anders en was die donker lig
In my hart en in my gedagtes, die enigste beeld – jou gesig

Nog nooit van tevore was ek so betower
Jy gee my hoop, ‘n glimlag elke uur
Gekwes deur tyd verby, jou hart nou in sy eie muur

Eens meer verlang ek na jou
Wens ek jy was naby …
Wens ek jy was hier by my …

Indeks van digters

(Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za)

Related posts:

  1. Gedigte van Antonie de Jager
  2. Gedigte van Gareth Broeksma
  3. Gedigte van Aneske Goosen
  4. Gedigte van Berdine van der Linde
  5. Gedigte van Raoul Bester

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.