Kieslys

Close


*/

19 Junie
2011
Gedigte
3631 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Gedigte van Cherine Pretorius

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.

Net vir jou

As jy net geweet het hoe ek voel,
as jy net geweet het wat jy aan my doen.
Jy is my enigste,
en my hele hart behoort aan jou.
Luister hoe ek skree,
Hoor wat ek sê ,
Ek het jou nodig om my in liefde toe te vou.
Ek roep na jou,
Hoor jy my?
My hart is seer,
Is ek so aaklig (lelik) dat jy my nie meer wil hê?
Ag sê my toe,
dat ek kan weet wat om te doen.
Ek wil wees net vir jou,
maar jy kruip weg agter ’n muur,
wat ek nie kan breek nie.
Jy is die een,
en ek weet ek is soms ’n heks,
maar ek het jou nodig
as myne,
my man,
my beste vriend,
my saam bly maat,
my handyman,
my partner,
die een wat ek by my vriende kan afshow, en vir hulle kan vertel hoe onbeskryflik wonderlik jy is!
Sal jy hierdie persoon wees,
wat ek kan weet ek kan altyd op staat maak, wat my as vrou sal koester, en aanvaar dat ek ek is?
Sê my asseblief jy sal net vir my wees?

Cherine Pretorius

Indeks van digters

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.




1 Opinie:

Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Gedigte
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Gedigte
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Gedigte
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
07 Januarie 2009
Gedigte
Gedigte van Anell de Beer
Wat 'n groot voorreg om deel te kan wees, en immers ek is bevrees. Ons is almal oud genoeg, om in die more te wroeg.
24 Mei 2012
Gedigte
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?

Onlangse kommentaar

H L Wehr
2019-01-17 22:25:02
Definisie en betekenis die verskil...
Robert
2019-01-10 18:20:15
Kan Annarine Erasmus my groot asb kontak deur my te epos na robert.conradie91@gmail.com Dis in verb...
Robert
2019-01-10 18:11:44
Hi annarine dis Robert hoe kan ek met u kontak maak. Stuur asb virmy 'n epos na robert. conradie91@...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD