// jy lees ...

Gedigte

Gedigte van Christopher van Dyk

prostituut

hulle besing jou lof en praat net mooi net goed

grond onder jou is heiligdom en word eiendom van adelle

draai en swaai met vuurige sjarme en swier

jy word elke dag minuut, sekonde verafgod

nie hulle sien wat onder glinsterings

wegkruip benede gemaakte gekoopte gesteelde

plastiese prag staan en vrot

Indeks van digters

(Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za)

Related posts:

  1. Gedigte van Anntoneta Joubert
  2. Gedigte van Carl Korb
  3. Gedigte van Lucas Beyus
  4. Gedigte van Angel
  5. Gedigte van Bosfeetjie

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.